Surene Esterhuizen

Almal is MAL! deur Mel die Storieverteller

Ek het die voorreg gehad om Almal is MAL!, die TikTok-sensasie Mel die Storieverteller se eerste eenvrou-vertoning by die Barnyard Teater, Tygervallei, by te woon. In dié komiese teks vertel Mel van haar ervaringe as ‘n 21-jarige konserwatiewe meise wat in Londen aankom met ‘n platsak budget en sy besef vinnig dat almal eintlik mal …

Almal is MAL! deur Mel die Storieverteller Read More »

Press release: Showmax – DAM 2S

PRESS RELEASE AND INTERVIEW: SHOWMAX PUBLICITY DEPT DAM S2 is now streaming on Showmax, with new episodes on Thursdays until 23 March 2023.  Created by four-time SAFTA winner Alex Yazbek, the first season of the twisty and twisted thriller was one of the 10 most-watched titles of 2021 on Showmax and the most nominated drama series …

Press release: Showmax – DAM 2S Read More »

Boeke-nuus: Vuurvreter

Vuurvreter is die tweede boek in die Branderjaer-reeks deur Joha van Dyk. Dit is weereens ‘n uitstekende jeug-boek, alhoewel ek met die eerste een gevoel het dat die tema dalk bietjie bo die vuurmaakplek van ouer tieners is. Na ‘n paar gesprekke met paar ‘n jongmense nadat ek Branderjaer gelees het, het ek besef ons …

Boeke-nuus: Vuurvreter Read More »

Showmax – Women’s Month viewing

Women’s Month viewing: the action stars turning ‘hit like a girl’ into a compliment … Charlize Theron, Margot Robbie, Queen Latifah, Gal Gadot, Maggie Q, Karen Gillan, Lena Headey & many more Photos and article supplied by the Showmax Publicity Department I am an action movie junkie – I can easily binge on any of …

Showmax – Women’s Month viewing Read More »

The Unlikely Secret Agent – The story of Eleanor Kasrils

Bookings for shows until 9 August 2022 Artscape Arena, Western Cape I had the privilege to attend the opening night of The Unlikely Secret Agent at The Artscape Theatre in Cape Town.  It is an excellent play with excellent actors! It is incredible how the men switch roles between various male characters and one even …

The Unlikely Secret Agent – The story of Eleanor Kasrils Read More »

Boeke nuus: Draers van die Lig

Draers van die Lig – 200 oordenkings vir vandag deur Stephan Joubert en Johan Smith Draers van die Lig is 200 oordenkings vir mense vandag. Die oordenkings is relevant, kragtig en op die man af en bespreek alledaagse kwessies soos gebed, naasteliefde, vergifnis en genade en hoe om steeds draers van die Lig in die wêreld vandag …

Boeke nuus: Draers van die Lig Read More »

Boeke-nuus:  Tussen angs en sekerheid

Tussen angs en sekerheid deur Ferdinand Deist is top verkoper wat weer herdruk is, ’n bewys dat mense beslis ‘n behoefte het aan gebed. Wanneer gebed iets is wat jy elke dag moet doen, ’n gesprek met die plafon of die vervelige herhaling van dieselfde woorde het die wonder van gebed vir jou verlore geraak. In …

Boeke-nuus:  Tussen angs en sekerheid Read More »

Boeke-nuus: Alle sondaars welkom

Alle sondaars welkom is ’n mengelmoes gedagtes oor God en sy mense wat oor die laaste paar jaar geskryf is deur Jaco Strydom. Hy motiveer lesers om te leer by groot geeste in die verlede en die vreemde wesens wat ronddwaal in die hede; community met ander soekers te ontdek; in verwondering te staan voor die misterie en …

Boeke-nuus: Alle sondaars welkom Read More »

Boeke-nuus: Kom ons praat oor die huwelik deur Heinz en Aletté-Johanni Winckler

Heinz en Aletté Winckler, is een van Suid-Afrika se glansrykste paartjies. Hulle is passievol daaroor om te sien dat huwelike nie net oorleef nie, maar floreer. Met hierdie boek probeer hulle paartjies te bemagtig en bemoedig om hul ware identiteit in God te ontdek, om sodoende die beste moontlike huweliksmaat te kan word en wees. …

Boeke-nuus: Kom ons praat oor die huwelik deur Heinz en Aletté-Johanni Winckler Read More »