Books

Book News – The Billionaire Career – Daniel Strauss

From employee to successful entrepreneur is a story of destiny, of how you can find your own path. It is a story of taking risks, discovering your own strengths and increasing the probability of becoming a success. Dan lives from paycheck to paycheck but knows that he wants more for his job and life. One …

Book News – The Billionaire Career – Daniel Strauss Read More »

Boekenuus ~ Skatryk: Waarom ons beter leef as ons voorsate

Skatryk: Waarom ons beter leef as ons voorsateJohan FourieISBN: 9780624093466 Hoekom is ons ryker as ons voorsate? Wat het ’n Indonesiese vulkaan en die Groot Trek gemeen? Hoe wen jy ’n Wêreldbeker? Dit is maar enkele van die vrae wat die gewilde Rapport-rubriekskrywer Johan Fourie onderhoudend verken in hierdie heerlik leesbare reis deur die geskiedenis. Hoekom floreer …

Boekenuus ~ Skatryk: Waarom ons beter leef as ons voorsate Read More »

MARINDA KOOK MET BLIKKIES EN PAKKIES VIR DIE GEWONE MAN OP STRAAT

Marinda Engelbrecht en haar goeie vriendin en TV/media persoonlikheid Ingrid Jones het met pittige en op-die-man-af opmerkings gesels oor Marinda se splinternuwe kookboek ‘MARINDA KOOK met Blikkies en PAKKIES’. Marinda was, soos gewoonlik, keurig geklee en het dieselfde kleurskema as haar boek se omslag gedra. Die bekendstelling het op Donderdag, 16 Maart by die Exclusive …

MARINDA KOOK MET BLIKKIES EN PAKKIES VIR DIE GEWONE MAN OP STRAAT Read More »

20ste Suidoosterfeesprogram volgepak met verjaardagvieringe

Die Suidoosterfees nooi feesgangers uit om die spreekwoordelike kersies te kom uitblaas by die 20ste fees wat van 26 April tot 1 Mei 2023 in Kaapstad plaasvind. ’n Volgepakte program met spesiale 20ste verjaarsdagaanbiedinge wag op feesgangers. Op 26 April open die fees met die Afskop-konsert in samewerking met Kaapstad se Filharmoniese Jeugorkes en dieNasionale …

20ste Suidoosterfeesprogram volgepak met verjaardagvieringe Read More »

Skrywer ruk mantel af van idilliese Stellenbosch

Verskeie opspraakwekkende moorde het die afgelope twee dekades die mooie Stellenbosch geruk. Dié Bolandse dorp is hoofsaaklik bekend vir wyn, die skatrykes, ‘n Afrikaanse gemeenskap en suksesvolle mense. Maar wanneer Julian Jansen kyk na die hoëprofielmoorde van die afgelope 20 jaar, vertel dit ‘n ander storie. Een wat hierdie skrywer en  bekroonde ondersoekende joernalis met …

Skrywer ruk mantel af van idilliese Stellenbosch Read More »

Boeke-nuus: Die jeugroman, Dryf, slaag daarin om volwassens vasgenael te hou

‘n Vloek oor Stormwater, slagoffers en ‘n kusdorp vol geheime! Gaan die twee tieners die waarheid uitvind of verswelg raak in die tsunami van wat die waarheid werklik is? Mense glo daar’s ’n vloek oor Stormwater. Die see roep elke jaar sy slagoffers. Is dit waarom Caleb se pa se vliegtuig neergestort het? Caleb besluit …

Boeke-nuus: Die jeugroman, Dryf, slaag daarin om volwassens vasgenael te hou Read More »

Boeke-nuus: Martelize Brink maak kole-kos koningskos

Met Oor die kole se lip-lekker resepte, maak dit van elke kuier om die braaivleisvuur, ‘n okkasie. Van ‘n boere-ontbyt tot ‘n fynproewer-feesmaal met dekadente soetgoed, Oor die kole is ‘n 192 bladsy boek met mooi illustrasies en die resepte maak seker daar is ‘n lekkerte vir elke smaak. Vir Martelize is braai soveel meer …

Boeke-nuus: Martelize Brink maak kole-kos koningskos Read More »