Reviews

Almal is MAL! deur Mel die Storieverteller

Ek het die voorreg gehad om Almal is MAL!, die TikTok-sensasie Mel die Storieverteller se eerste eenvrou-vertoning by die Barnyard Teater, Tygervallei, by te woon. In dié komiese teks vertel Mel van haar ervaringe as ‘n 21-jarige konserwatiewe meise wat in Londen aankom met ‘n platsak budget en sy besef vinnig dat almal eintlik mal …

Almal is MAL! deur Mel die Storieverteller Read More »

Struis Bay where you can dine in Irish style

Only four kilometers’ from L’Agulhas lies the coastal town of Struis Bay. Struis Bay Harbour is the home of the resident stingray, Parrie. Struis Bay is a popular holiday destination and internationally known as a popular kite-surfing destination. Struis Bay is also where you will find your local Irish spot – the TMC (The Michael …

Struis Bay where you can dine in Irish style Read More »

Overberg – Destination without limits: visiting L’Agulhas

That is how the ‘Overberg Activity Map’ describes the region. Travellers’ are met with a scenic route, rich with history and once-in-a-lifetime activities. A memorable experience awaits you in the beautiful Overberg region. We drove the 170km southeast from Cape Town to the most Southern tip of Africa, straight to where two oceans meet at …

Overberg – Destination without limits: visiting L’Agulhas Read More »

Blaauwklippen – “Passionate about our future and inspired by the past.”

My Sunday visit to Blaauwklippen was met with an atmosphere of pure joy. It was a bright sunny day, with the smells of food coming from the food stalls, music tunes and laughter. Walking across the greenest of grass to the tasting room had me drinking in the great view. The busyness of the Weekend …

Blaauwklippen – “Passionate about our future and inspired by the past.” Read More »

Donkieskraal – a lodge and private game reserve with a rich history:

The family-owned Donkieskraal is situated in the Sandveld, Leipoldtville in the West Coast. Visiting Donkieskraal is an amazing experience and should be on everyone’s bucket list. You are spoilt for choice when looking at your accommodation. From tents to camping spots and chalets, Donkieskraal will have a place for you to kick off your shoes …

Donkieskraal – a lodge and private game reserve with a rich history: Read More »

Boeke-nuus: Martelize Brink maak kole-kos koningskos

Met Oor die kole se lip-lekker resepte, maak dit van elke kuier om die braaivleisvuur, ‘n okkasie. Van ‘n boere-ontbyt tot ‘n fynproewer-feesmaal met dekadente soetgoed, Oor die kole is ‘n 192 bladsy boek met mooi illustrasies en die resepte maak seker daar is ‘n lekkerte vir elke smaak. Vir Martelize is braai soveel meer …

Boeke-nuus: Martelize Brink maak kole-kos koningskos Read More »

Die waarheid agter die glimlag van ‘n bekende Suid-Afrikaanse sepie-ster

Sepie-sterre het dit alles, ‘n TV-naam, geborgde motors en ‘n droom loopbaan. Maar, het hulle wérklik? Is hulle lewe werklik een van glitz en glam, tydskrif voorblaaie, kameras en TV-roem? Een so ’n aktrise, het in ‘n boek die waarheid agter haar breë glimlag en skynbare happy life vertel. Dit laat ons besef dat ons …

Die waarheid agter die glimlag van ‘n bekende Suid-Afrikaanse sepie-ster Read More »

‘Afsaal Padstal’ gee grondpad ry ‘n rede

WAT IS ‘N WESKUS-KUIER SONDER ‘N PADSTAL ONTBYT? AFSAAL PADSTAL BIED DIE BESTE VAN WAT DIE OMGEWING HET IN TUIS- EN HANDGEMAAKTE PRODUKTE IN ‘N KEURIG VERSIERDE, VRIENDELIKE WINKEL. Die ‘Afsaal Padstal en Koffiewinkel’ lê op ‘n sowat 4km grondpad vanaf die hoofpad tussen Vrendenburg en Paternoster. Dit is hier waar die plaas se honde …

‘Afsaal Padstal’ gee grondpad ry ‘n rede Read More »

Review – Brand new coffee shop Coffee & Wood

COFFEE & WOOD, THE NEW UP COMING MEETING PLACE IN CAPE TOWN America’s Independence Day, 4th of July, marked the opening of Coffee & Wood in Northumberland Street, Bellville in the Northern suburbs of Cape Town. Co-Owner and -founder, Dominque says that although this has no relation to the opening of Coffee & Wood, it …

Review – Brand new coffee shop Coffee & Wood Read More »