Boeke-nuus: Die Jirre is my Wagter

Die Jirre is my Wagter deur Elias P Nel is uitgegee deur Lux Verbi, ’n druknaam van NB Uitgewers Psalms en inkele annerlike tekse ytie Bywel yt In die Voorwoord vra die skrywer dat die taalgebruik nie gesien moet word as ’n snaaksigheid of ag foeitog-taal nie, maar dat die rykheid en vindingrykheid van die …

Boeke-nuus: Die Jirre is my Wagter Read More »