DStv kanaal 144

Persverklaring: Mooiweer en drama word voorspel vir kykNET

Klein dorpie drama is vanaf Februarie deel van kykNET se kykvermaak, met die nuwe reeks Mooiweer en warm wat Dinsdag 7 Februarie om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) begin.   Die reeks is uit die pen van die veelbekroonde skrywer Paul C. Venter, bekend vir trefferreekse soos Arende, Konings, Vlug na Egipte en Terug na …

Persverklaring: Mooiweer en drama word voorspel vir kykNET Read More »

Fraksie skitter met uitmuntende rolverdeling

DIE DRAMA-REEKS VRA DIE TERGENDE VRAAG – HOE VER SAL EEN MAN GAAN OM ALLES TE KRY WAT HY WIL HÊ? Op 13 September het die skitterende kykNET-dramareeks – ­Fraksie op DStv-kanaal 144 afgeskop. Fraksie is die werk van die skrywers en vervaardigers Louis Pretorius en Albert Snyman wat vir treffer-reekse soos Die Boekklub, Troukoors …

Fraksie skitter met uitmuntende rolverdeling Read More »