Le Roux broers weer saam na Edik van Nantes in nuwe avontuur

Die geliefde Nataniël en Erik Le Roux keer terug na ons skerms met ’n splinternuwe reeks, Nataniël. Erik. Wolf. wat op Sondag 16 Oktober om 20:00 op kykNET, DStv-kanaal 144, afskop. Kospotte, kuns, geskiedenis en skoonheid bly herkenbare elemente, maar hierdie keer word ’n wêreld van fantasie, boosheid, goedheid, wreedheid en redding ontdek. Nataniël het …

Le Roux broers weer saam na Edik van Nantes in nuwe avontuur Read More »