Na jare haweloos sonder kompensasie!

Paradise Park Karavaan Park in die Overberg Hermanus, eens ‘n gewilde kampeerterrein en ook tuiste vir baie, is gewikkel in ‘n stryd om bestaan. ‘n Hofbevel, ‘n lywige 45 bladsye dokument, gedateer 20 April 2022, beveel die ontruiming van huishoudings vanaf die Paradise Park perseel en gee inwoners drie maande vanaf datum tyd om ander …

Na jare haweloos sonder kompensasie! Read More »