Troukoors 2 nou op Showmax

Showmax het sopas die lokprent vir Seisoen 2 van Troukoors bekendgestel en aangekondig dat die volgende 14 episodes van die Showmax-trefferreeks op Donderdag 5 Mei beskikbaar sal wees om te binge. Ek het al ‘n geruime tyd gelede gesien Troukoors kom telkens op as ‘n reeks wat vir my aanbeveel word op Showmax. Om een of ander rede …

Troukoors 2 nou op Showmax Read More »