VAN CRASH EN YO-YO DIEET TOT 46KG LIGTER
Wanneer jy met ekstra rolletjies sukkel, is jy seker ook bekend met die nuutste dieet-foefie, kitsoplossing of die kyk hoe smelt die vet weg-belofte. Jy het seker ook al vir jouself, keer op keer, die belofte gemaak: “… hierdie keer ..” Vir die 23-jarige Gene Taljaard was dit ook nie anders nie. “Ek het …