kykNET

Persverklaring: Mooiweer en drama word voorspel vir kykNET

Klein dorpie drama is vanaf Februarie deel van kykNET se kykvermaak, met die nuwe reeks Mooiweer en warm wat Dinsdag 7 Februarie om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) begin.   Die reeks is uit die pen van die veelbekroonde skrywer Paul C. Venter, bekend vir trefferreekse soos Arende, Konings, Vlug na Egipte en Terug na …

Persverklaring: Mooiweer en drama word voorspel vir kykNET Read More »

Fraksie skitter met uitmuntende rolverdeling

DIE DRAMA-REEKS VRA DIE TERGENDE VRAAG – HOE VER SAL EEN MAN GAAN OM ALLES TE KRY WAT HY WIL HÊ? Op 13 September het die skitterende kykNET-dramareeks – ­Fraksie op DStv-kanaal 144 afgeskop. Fraksie is die werk van die skrywers en vervaardigers Louis Pretorius en Albert Snyman wat vir treffer-reekse soos Die Boekklub, Troukoors …

Fraksie skitter met uitmuntende rolverdeling Read More »

Talentvolle Melissa Myburgh as Mart in Dinge van ‘n kind

Die jong, talentvolle Melissa Myburgh is tiener-Mart in Dinge van ‘n kind. Sy het ‘n BA Drama (Toneel) graad van die Universiteit van Stellenbosch. Sy het onder bekende Afrikaanse aktrises en akteurs opleiding gehad, soos Nicole Holm, Stian Bam, Susanne Beyers en nog meer. Susanne Beyers is ook die ouer Mart in Dinge van ‘n …

Talentvolle Melissa Myburgh as Mart in Dinge van ‘n kind Read More »