Lux Verbi

Boeke nuus: Draers van die Lig

Draers van die Lig – 200 oordenkings vir vandag deur Stephan Joubert en Johan Smith Draers van die Lig is 200 oordenkings vir mense vandag. Die oordenkings is relevant, kragtig en op die man af en bespreek alledaagse kwessies soos gebed, naasteliefde, vergifnis en genade en hoe om steeds draers van die Lig in die wêreld vandag …

Boeke nuus: Draers van die Lig Read More »

Boeke-nuus:  Tussen angs en sekerheid

Tussen angs en sekerheid deur Ferdinand Deist is top verkoper wat weer herdruk is, ’n bewys dat mense beslis ‘n behoefte het aan gebed. Wanneer gebed iets is wat jy elke dag moet doen, ’n gesprek met die plafon of die vervelige herhaling van dieselfde woorde het die wonder van gebed vir jou verlore geraak. In …

Boeke-nuus:  Tussen angs en sekerheid Read More »

Boeke-nuus: Alle sondaars welkom

Alle sondaars welkom is ’n mengelmoes gedagtes oor God en sy mense wat oor die laaste paar jaar geskryf is deur Jaco Strydom. Hy motiveer lesers om te leer by groot geeste in die verlede en die vreemde wesens wat ronddwaal in die hede; community met ander soekers te ontdek; in verwondering te staan voor die misterie en …

Boeke-nuus: Alle sondaars welkom Read More »

Boeke-nuus: Kom ons praat oor die huwelik deur Heinz en Aletté-Johanni Winckler

Heinz en Aletté Winckler, is een van Suid-Afrika se glansrykste paartjies. Hulle is passievol daaroor om te sien dat huwelike nie net oorleef nie, maar floreer. Met hierdie boek probeer hulle paartjies te bemagtig en bemoedig om hul ware identiteit in God te ontdek, om sodoende die beste moontlike huweliksmaat te kan word en wees. …

Boeke-nuus: Kom ons praat oor die huwelik deur Heinz en Aletté-Johanni Winckler Read More »

BOEKE-FOKUS: Geseënd is dié wat treur

Verlies en dood is universeel, maar elkeen hanteer dit anders. In ‘Geseënd is dié wat treur’ span skrywers saam om die leser van hulle eie ervarings met verlies, rou en die dood te vertel. Die bundel is saamgestel deur Susan Jordaan en geskryf deur geliefde en bekende skrywers.                 “Geseënd is dié wat treur, want …

BOEKE-FOKUS: Geseënd is dié wat treur Read More »