20ste Suidoosterfeesprogram volgepak met verjaardagvieringe

Die Suidoosterfees nooi feesgangers uit om die spreekwoordelike kersies te kom uitblaas by die 20ste fees wat van 26 April tot 1 Mei 2023 in Kaapstad plaasvind. ’n Volgepakte program met spesiale 20ste verjaarsdagaanbiedinge wag op feesgangers. Op 26 April open die fees met die Afskop-konsert in samewerking met Kaapstad se Filharmoniese Jeugorkes en dieNasionale …

20ste Suidoosterfeesprogram volgepak met verjaardagvieringe Read More »