NB-UItgewers

Boekenuus ~ Skatryk: Waarom ons beter leef as ons voorsate

Skatryk: Waarom ons beter leef as ons voorsateJohan FourieISBN: 9780624093466 Hoekom is ons ryker as ons voorsate? Wat het ’n Indonesiese vulkaan en die Groot Trek gemeen? Hoe wen jy ’n Wêreldbeker? Dit is maar enkele van die vrae wat die gewilde Rapport-rubriekskrywer Johan Fourie onderhoudend verken in hierdie heerlik leesbare reis deur die geskiedenis. Hoekom floreer …

Boekenuus ~ Skatryk: Waarom ons beter leef as ons voorsate Read More »

Die waarheid agter die glimlag van ‘n bekende Suid-Afrikaanse sepie-ster

Sepie-sterre het dit alles, ‘n TV-naam, geborgde motors en ‘n droom loopbaan. Maar, het hulle wérklik? Is hulle lewe werklik een van glitz en glam, tydskrif voorblaaie, kameras en TV-roem? Een so ’n aktrise, het in ‘n boek die waarheid agter haar breë glimlag en skynbare happy life vertel. Dit laat ons besef dat ons …

Die waarheid agter die glimlag van ‘n bekende Suid-Afrikaanse sepie-ster Read More »

Boeke-nuus:  Tussen angs en sekerheid

Tussen angs en sekerheid deur Ferdinand Deist is top verkoper wat weer herdruk is, ’n bewys dat mense beslis ‘n behoefte het aan gebed. Wanneer gebed iets is wat jy elke dag moet doen, ’n gesprek met die plafon of die vervelige herhaling van dieselfde woorde het die wonder van gebed vir jou verlore geraak. In …

Boeke-nuus:  Tussen angs en sekerheid Read More »

Boeke-nuus: Alle sondaars welkom

Alle sondaars welkom is ’n mengelmoes gedagtes oor God en sy mense wat oor die laaste paar jaar geskryf is deur Jaco Strydom. Hy motiveer lesers om te leer by groot geeste in die verlede en die vreemde wesens wat ronddwaal in die hede; community met ander soekers te ontdek; in verwondering te staan voor die misterie en …

Boeke-nuus: Alle sondaars welkom Read More »