NB Uitgewers

Book News – The Billionaire Career – Daniel Strauss

From employee to successful entrepreneur is a story of destiny, of how you can find your own path. It is a story of taking risks, discovering your own strengths and increasing the probability of becoming a success. Dan lives from paycheck to paycheck but knows that he wants more for his job and life. One …

Book News – The Billionaire Career – Daniel Strauss Read More »

Boekenuus ~ Skatryk: Waarom ons beter leef as ons voorsate

Skatryk: Waarom ons beter leef as ons voorsateJohan FourieISBN: 9780624093466 Hoekom is ons ryker as ons voorsate? Wat het ’n Indonesiese vulkaan en die Groot Trek gemeen? Hoe wen jy ’n Wêreldbeker? Dit is maar enkele van die vrae wat die gewilde Rapport-rubriekskrywer Johan Fourie onderhoudend verken in hierdie heerlik leesbare reis deur die geskiedenis. Hoekom floreer …

Boekenuus ~ Skatryk: Waarom ons beter leef as ons voorsate Read More »

MARINDA KOOK MET BLIKKIES EN PAKKIES VIR DIE GEWONE MAN OP STRAAT

Marinda Engelbrecht en haar goeie vriendin en TV/media persoonlikheid Ingrid Jones het met pittige en op-die-man-af opmerkings gesels oor Marinda se splinternuwe kookboek ‘MARINDA KOOK met Blikkies en PAKKIES’. Marinda was, soos gewoonlik, keurig geklee en het dieselfde kleurskema as haar boek se omslag gedra. Die bekendstelling het op Donderdag, 16 Maart by die Exclusive …

MARINDA KOOK MET BLIKKIES EN PAKKIES VIR DIE GEWONE MAN OP STRAAT Read More »

20ste Suidoosterfeesprogram volgepak met verjaardagvieringe

Die Suidoosterfees nooi feesgangers uit om die spreekwoordelike kersies te kom uitblaas by die 20ste fees wat van 26 April tot 1 Mei 2023 in Kaapstad plaasvind. ’n Volgepakte program met spesiale 20ste verjaarsdagaanbiedinge wag op feesgangers. Op 26 April open die fees met die Afskop-konsert in samewerking met Kaapstad se Filharmoniese Jeugorkes en dieNasionale …

20ste Suidoosterfeesprogram volgepak met verjaardagvieringe Read More »

Die tragiese saak van Pamina Vermaak word ’n fliek

Die tragiese saak van Pamina Vermaak, geskryf deur die joernalis en skrywer Annie Klopper, het in 2018 verskyn (ISBN: 9780795608701) en was ‘n top verkoper. Nou gaan kykers hierdie romantiese komedie op hulle skerms kan sien. Die verfilming het reeds begin en die rolverdeling sluit jong talent en verskeie Suid-Afrikaanse legendes in. Pamina Vermaak is …

Die tragiese saak van Pamina Vermaak word ’n fliek Read More »

Boeke-nuus: Vuurvreter

Vuurvreter is die tweede boek in die Branderjaer-reeks deur Joha van Dyk. Dit is weereens ‘n uitstekende jeug-boek, alhoewel ek met die eerste een gevoel het dat die tema dalk bietjie bo die vuurmaakplek van ouer tieners is. Na ‘n paar gesprekke met paar ‘n jongmense nadat ek Branderjaer gelees het, het ek besef ons …

Boeke-nuus: Vuurvreter Read More »

Boeke-nuus:  Tussen angs en sekerheid

Tussen angs en sekerheid deur Ferdinand Deist is top verkoper wat weer herdruk is, ’n bewys dat mense beslis ‘n behoefte het aan gebed. Wanneer gebed iets is wat jy elke dag moet doen, ’n gesprek met die plafon of die vervelige herhaling van dieselfde woorde het die wonder van gebed vir jou verlore geraak. In …

Boeke-nuus:  Tussen angs en sekerheid Read More »

Boeke-nuus: Alle sondaars welkom

Alle sondaars welkom is ’n mengelmoes gedagtes oor God en sy mense wat oor die laaste paar jaar geskryf is deur Jaco Strydom. Hy motiveer lesers om te leer by groot geeste in die verlede en die vreemde wesens wat ronddwaal in die hede; community met ander soekers te ontdek; in verwondering te staan voor die misterie en …

Boeke-nuus: Alle sondaars welkom Read More »

Boeke-nuus: Kom ons praat oor die huwelik deur Heinz en Aletté-Johanni Winckler

Heinz en Aletté Winckler, is een van Suid-Afrika se glansrykste paartjies. Hulle is passievol daaroor om te sien dat huwelike nie net oorleef nie, maar floreer. Met hierdie boek probeer hulle paartjies te bemagtig en bemoedig om hul ware identiteit in God te ontdek, om sodoende die beste moontlike huweliksmaat te kan word en wees. …

Boeke-nuus: Kom ons praat oor die huwelik deur Heinz en Aletté-Johanni Winckler Read More »