Lig jou glas en vier SA Wyne se verjaarsdag

Suid-Afrikaanse wyn vier op 2 Februarie 2023 die belangrikste datum in die wyn industrie se geskiedenis – die 364ste wyn-oes verjaarsdag. Op 2 Februarie 1659 maak Jan van Riebeeck ’n inskrywing in sy dagboek en merk só die geboorte van die wyn industrie in Suid-Afrika. “Vandag, prys aan God, was wyn vir die eerste keer …

Lig jou glas en vier SA Wyne se verjaarsdag Read More »